Afrikaans / English

Kranspoort Nuusbrief

Kliek op die dokument om dit af te laai:

  1. Wild Brief
  2. Kranspoort se nuwe Hengelarea by Kranspoort-dam

 

Nuwe toegangsreëlings/prosedures

  • Weens die feit dat `n nuwe sekuriteitstelsel vir die werknemers by die Kranspoort Ingangshek ge-installeer is moet ons dmv  die werkgewers  die inligting van hul werknemers verkry
  • Alle  inligting  by vorige registrasie is nog op leer by die Kantoor beskikbaar
  • Voltooi ASB  aangehegte vorm in Afrikaans of Engels en stuur terug na die Kranspoort Kantoor se epos kranspoort@ctecg.co.za
  • Indien u nie persoonlik die Kantoor kan besoek nie voltooi die vorm en reel met die werker/s  om  die Kantoor te besoek met die nodige dokumentasie ( Id-dokument / Bestuurslisensie / Paspoort met geldige werkspermit ) om die vingerafdrukke te registreer.
  • Registrasies kan vanaf Maandag 3 Julie 2017 gedoen word by Kranspoort Kantoor
  • Enige reëlings of kommunikasie kan per epos  kranspoort@ctecg.co.za  of  telefonies  013 – 262 8127  met Kranspoort Kantoor gekommunikeer word.

Jammer vir enige ongerief !