Afrikaans / English

Gholf

Kranspoort Gholfklub Kamioenskappe 11-12 Maart 2017

Kranspoort het op 11 en 12 Maart 2017 sy klubkampioenskappe  or 36 gate aangebied net soos al die ander klubs in Mpumalanga Hoeveld Unie.

Daar was 35 lede gehad wat oor die 2 dae deelgeneem het.

Lukie Harmse as die algehele wenner en ook wenner van afdeling A, met 'n goeie groottotaal  van 153.

Theo van Niekerk  was die wenner van Afdeling B met 166.

Wenner van afdeling A en ook die Dames wenner, was Hanlie Coetser met  70 IPS punte