Afrikaans / English

Ons Mense

Partytjies in die Raasblaar-Saal



Wilma Forssman van Lekkerbreekstraat het daarvoor gesorg dat haar skoondogter Genevieve Forssman ‘n onvergeetlike 30ste verjaardagpartytjie geniet in ons nuwe Raasblaar-saal.

 

Troues


Turner en Normandi Forssman is in die huwelik bevestig op 18 November in Pretoria. Turner is die seun van ‘n trotse Kranspoort inwoner, Wilma en wyle Percy  Forssman.   Baie geluk julle tweetjies!   Kom kuier gereeld  hoor.

Dis hoe ons ontspan in Kranspoort