Parties in the Raasblaar-Hall
Weddings
Turner en Normandi Forssman is in die huwelik bevestig op 18 November in Pretoria. Turner is die seun van ‘n trotse Kranspoort inwoner, Wilma en wyle Percy Forssman. Baie geluk julle tweetjies! Kom kuier gereeld hoor.